Redaksionele Komitee (Nuwe Testament)
Agter vlnr: Prof Jan Barkhuizen, prof Jorrie Jordaan, prof Jackie Naudé, prof Ernst Kotzé. |
Redaksionele Komitee (Deuterokanonieke Boeke)
Agter vlnr: Prof Paul Decock, prof Chris van der Merwe, prof Jan Barkhuizen, prof Gert Steyn, prof Jackie Naudé, prof Jac Conradie. |
Prof Christo van der Merwe van die Universiteit Stellenbosch, het op Donderdag 16 Oktober 2014 sy professorale intreerede gelewer.
Vlnr: Prof Johan Hattingh, Dekaan: Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe; middel: Prof Christo van der Merwe, Departement Antieke Studie; regs: Prof Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing en Innovasie. |
Ds Gerrit Kritzinger, Uitvoerende Hoof van die Bybelgenootskap het op 19 September 2014 sy laaste vergadering as lid van die Begeleidingskomitee van hierdie vertaling bygewoon. Ds Kritzinger tree op 30 November af.
Die lede van die komitee is voor: Dr Karen de Wet, ds Gerrit Kritzinger, prof Bernard Combrink, prof Andrie du Toit Agter: Prof Herrie van Rooy, prof Ernst Kotze, prof Dirk Human, mnr Masenyani Baloyi, prof Jackie Naudé, prof Jorrie Jordaan, prof Andries Bretenbach, prof Christo van der Merwe |
Bekendstelling van die Nuwe Testament en Psalms in die Groote Kerk, Kaapstad op 12 Maart 2014
Bekendstelling van die Nuwe Testament en Psalms in die AGS Kaleideo Gemeente, Kempton Park, op 9 April 2014